Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

Wie is ons en wat is vir ons belangrik?

  • Kwaliteit
  • Liefde
  • Ontwikkeling
  • Passievol
  • Kleuters
  • Leiding
  • Opvoeding
  • Positiwiteit
  • Puik
  • Individuele aandag
  • Entoesiasme

 

Fields marked with * are required.

Wat sê ons ouers:

" Ons is al meer as 3 jaar deel van die Klopkloppie familie, en kan met 'n geruste hart hierdie wonderlike skool aanbeveel! Ons oudste dogtertjie is nou in Graad 1 en ons kan voorwaar die voorbereiding raaksien wat gedurende haar Graar R jaar gedoen is om te verseker sy is skoolgereed! Dié skool word met baie liefde en omgee bestuur en die onderwyseresse is baie bekwaam in hul poste en passie vir elke kleuter se ontwikkeling!

-Baie dankie vir alles wat julle vir ons kleuters doen en beteken! ♥ "

 

- Amy Bellingham

 

 

 

Welkom by Klopkloppie Kleuterskool. U kleuter is vir ons kosbaar, en 'n gesonde stabiele omgewing vir hulle is vir ons belangrik. Kinders is ons toekoms,ons invloed en insette hul bou materiaal. Ons personeel beoog om elke dag hard te werk om vir hul die beste voorsprong denkbaar te gee. Saam met U as ouers wil ons hul toekoms plavei deur emosionele, fisiese, sosiale en kognitiewe stimulasie, ontwikkeling en opvoeding. Ons nooi U om by die Klopkloppie familie aan te sluit en 'n lang pad vorentoe saam met ons te stap!

 

  • Die medium van ons skool is Afrikaans, maar ander kleuters sal sovêr moontlik geakkommodeer word.
  • Die aanleer van Christelike norme is die uitgangspunt van hierdie skool
  • Kleuters tussen 3 maande en 6 jaar word verwelkom(Die jaar waarin die kleuter 7 word is hul skoolpligtend) afhangende van beskikbare plek in die bepaalde ouderdomsgroep.